Klank
Volle audio-oplossings, soundcheck en tegniese crew
MYN & WYNSuid-Afrikaanse kuierkultuur sedert ons kan onthou
Myn & Wyn is nie net ’n event nie. Dis die mense, die musiek, die stories wat die volgende oggend net effens verander — en die vriend wat belowe hy gaan “net vir een” bly.


EST. ’26KOLE • KUIER • KAKPRAAT • CABERNET
01 / Die idee
Ons vat die rou hart van die myn, die siel van goeie musiek en die warmte van ’n glas wyn. Dan gooi ons ’n huis vol mense by wat lag asof môre ’n publieke vakansiedag is.
BEWYSE VAN GOEIE BESLUITE*







02 / Full event solution
Van soundcheck tot die laaste encoreVan ’n intieme kuier tot ’n volskaalse fees — ons bou die hele event solution. Klank, stage, beligting, visuals, talent en die mense wat die program glad laat loop.
Bou my event ↗



Volle audio-oplossings, soundcheck en tegniese crew
Staging, rigging en ’n show-ready platform
Mood, movement en ligte wat die oomblik dra
Screens, content playback en visuele show support
Van die eerste aankoms tot die laaste encore
Talent, timing en die regte setup vir elke punchline
Professionele MC-werk, presenting en programvloei
Crowd games, activations en lekker deelname
Event coverage, social clips en memories wat bly
Sê wat jy droom — ons kyk hoe ons dit laat werk
Ons kan enige grootte venue of festival akkommodeer op audio, visuals en ligte. Jy bring die datum. Ons bring die plan, die gear en die gees.
Special request? Praat met ons ↗03 / Die volgende storie
Events, ticket types en veilige betaal-links word alles hier gelaai. Kies jou ticket, vat jou mense saam en los die verskonings by die huis.
01
NEXT UP • R555 • Tussen Middelburg & Witbank
Die eerste groot Myn & Wyn kuier by De Boer: Zaan Sonnekus live, ’n special guest, koue drank en stories wat Maandag nog in die group chat gaan leef.
Tickets vanaf R250
04 / Bring die vibe
Vertel ons net waar, wanneer en watse tipe kuier jy beplan. Ons span sal terugkom met beskikbaarheid en die regte opsie vir jou event.
Feeste & venues
02Corporate functions
03Private celebrations
05 / Dra die storie
Klein batch. Groot gees. Gemaak vir mense wat myn, wyn en ’n proper kuier verstaan.

Tee
MWHeavyweight cotton

Cap
MWClassic trucker

Tumbler
MWSteel wine cup
* T-hemp grootte en produkbesonderhede word tydens order bevestig.
Sien jou by die volgende kuier.